Bondelsgedagtes

Ek is 'n lag mens, voel mens, prentjies mens, natuur mens, 'n mens mens. Ouma van 3 bloed kleinkinders en nog paar aangetroudes en het nog 'n paar gedeps.. kleinkinders en kinders
Wanneer ek kan, skryf, skilder of lees ek. Ek hou van stap en kan lank in stilte op 'n klip sit, of sommer plat op die grond tussen die lang winter gras. ....