dromer777

South Africa

Ek is lief vir Jesus en vir skryf. Ek is 'n boekwurm wat heeldag iets soek om te lees. My geliefdes is presies dít - geliefd! My wens is dat ek iewers vir iemand iets sal beteken.