krugertheron

Ek is mal oor my taal. Daar is soveel krag en misterie versteek in afrikaans. Dit is my passie om myself te verloor in my verbeelding. Daar is geen werks-satisfaksie, wat ʼn nuwe karakter wat lewe kry deur jou verbeelding, kan oortref nie. Ek glo die eenigste manier om jou self te verbeter, is om te oefen.