Websites

Leonette Smit

Vanwyksvlei, Noord-Kaap

Op my oudag probeer ek woorde vind om prentjies mee te teken, want ek het nou eers geleer om anders na dinge te kyk. Voorheen was ek te besig om te probeer oorleef. Nou leef ek om te beleef. Dalk help my woorde ander ook om te leer beleef.