pandoraseboksie

In 2018 word ek 30 jaar oud, getrout vir 6 jaar, 'n ma van 'n amper 2jare woelwater. Ek het besluit ek gaan diƩ jaar iets doen wat ek nog altyd wou doen, maar te bang was om dit te doen. Na mande se wik-en-weeg begin ek toe my blog....en ek het 'n ding vir rooi skoene...