perdebytjie
@perdebytjie
benoni
Ek is middeljarig,let wel,glad nie oud nie,met 'n onversadigbare nuuskierigheid oor die wêreld om my.Ek probeer bybly by die nuutste tegnologie,alhoewel ek effe gestremd is in daardie opsig.Dis verskoonbaar,want ek het nie daarmee groot geword nie!
Ek is mal oor die natuur en neem graag foto's.
Ek is 'n skeptikus en glo moeilik aan onbewysbare dinge.
Ons reis baie,meestal in die natuur in.Ek het geen behoefte aan stede mense en museums nie..net stilte en my eie gedagtes.Ek is darem nie heeltemal 'n kluisen
Find Me Online
Perdebytjie se tweede blog
blogs.litnet.co.za/perdebytjie1
Perdebytjie se nes
perdebytjie.wordpress.com